Julle het Hom verlaat en agter dooie gode aangegaan en dien hulle en aanbid hulle en het יהוה, die God van julle vaders, verlaat; daarom sal julle nie voorspoedig wees in hierdie wêreld nie.”