Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle offer brandoffers tot יהוה elke oggend en elke aand, asook soet wierook en stel die brode van die Teenwoordigheid op op die rein tafel. Die goue kandelaar met sy lampe word elke aand opgesteek deur ’n jongman wat beheer het daaroor. So hou ons wag oor die instellings van יהוה, ons God.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:3-15