Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 24:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het Y’hoyakhin in ballingskap weggevoer na Bavel, asook die moeder van die koning, die vroue van die koning, sy amptenare, asook die heersende manne van die land het hy in ballingskap uit Yerushalayim na Bavel laat gaan.

2 Konings 24

2 Konings 24:9-20