Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 24:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy die hele Yerushalayim, al die bevelvoerders, al die dapper magtige manne, tien duisend ballinge en al die vakmanne en die slotmakers weggevoer; niemand het oorgebly nie, behalwe die armste mense van die land.

2 Konings 24

2 Konings 24:8-20