Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 22:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shafan, die skrywer, het by die koning gekom en vir die koning woord gebring en gesê: “U diensknegte het die geld uitgehaal wat in die huis te vinde was en dit in die hande van die werkers wat aangestel is oor die huis van יהוה oorhandig.”

2 Konings 22

2 Konings 22:5-10