Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 22:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die hoofpriester Hilkiyahu vir Shafan, die skrywer: “Ek het die Boek van die Wet in die huis van יהוה gevind.” Hilkiyahu het die boek vir Shafan gegee, wat dit gelees het.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-15