Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 20:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom die profeet Yesha’yahu na koning Hizkiyahu en sê vir hom: “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?” Hizkiyahu antwoord: “Hulle het van ’n ver land af gekom, vanaf Bavel.”

2 Konings 20

2 Konings 20:11-18