Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 20:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu het na hulle geluister en vir hulle sy hele skathuis gewys, die silwer, die goud, die speserye, die kosbare olie, sy wapenhuis en alles wat in sy skatkamers te vinde was. Daar was niks in sy huis of in sy hele ryk wat Hizkiyahu nie vir hulle gewys het nie.

2 Konings 20

2 Konings 20:9-16