Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 13:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gedoen wat boos was in die oë van יהוה; hy het nie weggedraai van al die sondes van Yarov’am, die seun van N’vat, waarmee hy Yisra’el laat sondig het nie, maar het daarin volhard.

2 Konings 13

2 Konings 13:4-20