Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Konings 13:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die sewe en dertigste jaar van Yo’ash, die koning van Y’hudah, het Y’ho’ash, die seun van Y’ho’agaz, koning geword oor Yisra’el in Shomron; sestien jaar lank.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-15