Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 4:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die F’lishtyne het opgestel in gevegsorde om Yisra’el te ontmoet. Toe die geveg ontwikkel, is Yisra’el voor die F’lishtyne verslaan, wat ongeveer vier duisend man op die gevegsterrein doodgeslaan het.

1 Sh'mu'el 4

1 Sh'mu'el 4:1-3