Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 4:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So het die boodskap van Sh’mu’el tot die hele Yisra’el gekom. Yisra’el het uitgegaan om die F’lishtyne in geveg te ontmoet en langs Even-ha`Ezer gekamp terwyl die F’lishtyne by Afek gekamp het.

1 Sh'mu'el 4

1 Sh'mu'el 4:1-10