en `Eli het vir Sh’mu’el gesê: “Gaan lê en as Hy jou roep, moet jy antwoord: ‘Praat, יהוה, want U dienskneg luister.’” Sh’mu’el het geloop en op sy plek gaan lê.