Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 3:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het Sh’mu’el weer geroep, vir die derde maal en hy het opgestaan en na `Eli gegaan en gesê: “Hier is ek, want u het my geroep.” Toe het `Eli onderskei dat יהוה die jongman geroep het

1 Sh'mu'el 3

1 Sh'mu'el 3:5-15