Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 17:55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Sha’ul Dawid sien uittrek teen die F’lishtyn, sê hy vir Avner, die bevelvoerder van die leër: “Avner, wie se seun is díé jongman?” Avner antwoord: “By u lewe, o koning, ek weet nie!”

1 Sh'mu'el 17

1 Sh'mu'el 17:46-58