Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Sh'mu'el 15:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el sê egter vir Sha’ul: “Ek sal nie saam met jou teruggaan nie omdat jy die woord van יהוה verwerp het en יהוה jou as koning oor Yisra’el verwerp het.”

1 Sh'mu'el 15

1 Sh'mu'el 15:25-33