Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 29:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het offers en brandoffers aan יהוה geoffer en die volgende dag ’n duisend bulle, ’n duisend ramme en ’n duisend lammers geoffer saam met hulle drankoffers en in oorvloed vir die hele Yisra’el geoffer.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:17-27