Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 29:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid aan die hele vergadering gesê: “Praat goed van יהוה, julle God.” Die hele vergadering het יהוה, die God van hulle vaders, geseën en hulle het neergebuig en יהוה aanbid en ook vir koning Dawid geseën.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:14-29