Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 28:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, my seun Shlomo, ken alles wat יהוה, ons God, ons beveel het en dien Hom met ’n volmaakte verstand, wil en emosie en met ’n gewillige lewe, want יהוה weet alles wat in die verstand, wil en emosie is en verstaan al die verbeeldings van die gedagtes van die mens. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd wegstoot.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-13