Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 28:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou daarom, voor die oë van die hele Yisra’el, die volk van יהוה en in die Teenwoordigheid van יהוה, ons God: onderhou en soek na al Sy opdragte sodat julle hierdie land vir ewig sal besit en dit as ’n erfenis aan julle kinders na julle vir ewig kan nalaat en dit sal nie vernietig word nie.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:4-13