Die Pad van Waarheid tot die Lewe

1 Kronieke 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het sy oë opgeslaan en die engel van יהוה tussen die aarde en die hemel sien staan met sy ontblote swaard in sy hand oor Yerushalayim uitgestrek. Toe het Dawid en die oudstes, wat by hom was, met rouklere bedek, op hulle gesigte neergeval.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:13-17