Die Boodskap

Spreuke 28:13 Die Boodskap (DB)

Wie sy oortredings toesmeer, sal nooit gelukkig wees nie. Wie sy sonde bely en nooit weer slegte dinge wil doen nie, sal die Here se liefde ervaar.

Spreuke 28

Spreuke 28:3-21