Die Boodskap

Spreuke 28:12 Die Boodskap (DB)

As gelowiges regeer, is daar blydskap. Almal word dan bevoordeel. As slegte mense die mag oorneem, is almal bang. Mense onttrek hulle of emigreer.

Spreuke 28

Spreuke 28:4-14