Die Boodskap

Spreuke 26:14 Die Boodskap (DB)

Soos ’n deur aan ’n skarnier vas is, so is ’n lui mens aan sy bed vas. Soos ’n deur aan sy skarnier draai, so draai die lui mens om en om op sy bed.

Spreuke 26

Spreuke 26:10-15