Die Boodskap

Spreuke 23:29 Die Boodskap (DB)

Kyk mooi na die mense om jou. Wie kerm? Wie het dronkverdriet? Wie stry met almal? Wie kla oor alles? Wie het ’n blouoog? Snyplekke aan sy lyf? En dit alles sonder rede. Wie se oë is rooi en moeg?

Spreuke 23

Spreuke 23:23-35