Die Boodskap

Spreuke 12:9 Die Boodskap (DB)

Dis beter om eenvoudig te leef as om vrot van die skuld te wees. Dis beter om ’n meer beskeie huis te hê as ’n ryk lewenstyl en heeltyd honger te wees.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-15