Die Boodskap

Spreuke 12:8 Die Boodskap (DB)

’n Mens word aan sy manier van lewe gemeet. Slimheid word aan ’n mooi manier van lewe gesien. Domkoppe weet nie hoe om reg te leef nie. Mense verag hulle.

Spreuke 12

Spreuke 12:1-17