Die Boodskap

Spreuke 12:18 Die Boodskap (DB)

Party mense maak ander graag seer. Hulle woorde is soos ’n skerp mes wat alles stukkend sny. ’n Gelowige se woorde bemoedig ander en gee hulle moed vir die lewe.

Spreuke 12

Spreuke 12:12-23