Die Boodskap

Romeine 2:4 Die Boodskap (DB)

God is baie goed vir ons. Hy is geduldig met ons swakhede. Maar dit beteken glad nie dat Hy jou sondes oorsien omdat Hy so goed is vir jou nie. God is net geduldig met jou omdat Hy wil hê dat jy jou tot Hom moet bekeer.

Romeine 2

Romeine 2:1-8