Die Boodskap

Romeine 2:14 Die Boodskap (DB)

Mense wat nie aan die volk van Israel behoort nie, is natuurlik nie so gelukkig om God se wet op skrif te hê nie. Wanneer hulle egter doen wat God in sy wet vra, wys hulle mos dat die wet vir almal op aarde geld.

Romeine 2

Romeine 2:12-18