Die Boodskap

Romeine 13:8 Die Boodskap (DB)

Betaal jou skuld! Moet niks aan ander mense skuld nie, behalwe om absoluut lojaal en vol liefde teenoor hulle te wees. As jy ander mense liefhet, het jy die hele wet van God nagekom.

Romeine 13

Romeine 13:6-14