Die Boodskap

Romeine 13:7 Die Boodskap (DB)

Betaal dus wat jy verskuldig is: belasting aan dié wat belasting vra, tolgeld aan dié wat dit vra, ontsag aan dié wat dit toekom, respek vir dié wat gerespekteer moet word, en eer vir dié wat geëer moet word.

Romeine 13

Romeine 13:1-14