Die Boodskap

Rigters 8:5 Die Boodskap (DB)

By Sukkot aangekom, het Gideon vir die mense gevra: “Gee asseblief vir my manskappe kos. Hulle is moeg, want ons is agter die Midianitiese konings, Sebag en Salmunna, aan.”

Rigters 8

Rigters 8:1-11