Die Boodskap

Rigters 18:1 Die Boodskap (DB)

In die tyd toe daar nog nie ’n koning in Israel was nie, het die stam van Dan na grond gesoek waar hulle kon gaan bly. Tot in daardie stadium het hulle nog nie ’n eie gebied gehad waar hulle kon bly nie.

Rigters 18

Rigters 18:1-4