Die Boodskap

Rigters 17:4 Die Boodskap (DB)

Nadat hy die silwer vir sy ma teruggegee het, het sy ongeveer twee en ’n half kilogram daarvan gevat en dit vir ’n silwersmid gegee om ’n afgodsbeeld mee te maak. Toe die beeld klaar was, is dit in Miga se huis gesit.

Rigters 17

Rigters 17:1-8