Die Boodskap

Rigters 17:3 Die Boodskap (DB)

Toe hy die silwer vir haar teruggee, het sy gesê: “Om te keer dat die vloek my seun tref, dra ek hierdie silwer aan die Here op. Vat dit nou vir jou, my seun, en gaan maak vir jou ’n afgodsbeeld daarvan.”

Rigters 17

Rigters 17:1-10