Die Boodskap

Rigters 16:30 Die Boodskap (DB)

en uitgeroep: “Laat my saam met die Filistyne doodgaan!” Hy het al sy krag ingespan en die tempel het inmekaargeval op die leiers van die Filistyne en al die mense daarin. Simson het met sy dood meer mense doodgemaak as in sy hele leeftyd.

Rigters 16

Rigters 16:26-31