Die Boodskap

Psalms 14:1 Die Boodskap (DB)

Dit is net ’n baie dom mens wat dink God is nie daar nie.Jy kan dit sien aan wat sulke mense doen: hulle kul en bedrieg net. Hulle stel nie belang om enigiets goeds te doen nie.

Psalms 14

Psalms 14:1-2