Die Boodskap

Openbaring 21:7 Die Boodskap (DB)

Die persoon wat enduit as Christen volhou, sal soos ’n egte kind al hierdie dinge van My erf. Dit is my ooreenkoms. Ek sal vir hom God wees, en hy sal my kind wees.

Openbaring 21

Openbaring 21:3-9