Die Boodskap

Openbaring 21:6 Die Boodskap (DB)

Alles begin by My en Ek besluit waar alles gaan eindig. Ek is die begin en die einde. As iemand geestelik dors is, sal Ek vir hom sorg. Ek sal vir hom water gee wat ’n mens se geestelike dors les en hom vir ewig laat leef. Dit alles is gratis.

Openbaring 21

Openbaring 21:1-15