Die Boodskap

Openbaring 20:14 Die Boodskap (DB)

Die dood en die doderyk self is in die see van vuurvlamme gegooi. Dit is die tweede dood: om in hierdie see van vlamme verskroei te word.

Openbaring 20

Openbaring 20:13-15