Die Boodskap

Openbaring 20:13 Die Boodskap (DB)

Die mense wat in die see verdrink het, het lewendig geword. Al die mense, hoe hulle ook al dood is, het lewendig geword en voor die troon verskyn. Elkeen moes God se oordeel aanhoor, volgens hoe hy geleef het. Daarna het God die moontlikheid van die dood ook vernietig.

Openbaring 20

Openbaring 20:6-15