Die Boodskap

Openbaring 19:9 Die Boodskap (DB)

En die engel sê toe vir my: “Skryf! Party mense is baie gelukkig. Dit is elkeen wat na die bruilofsfees van die Lam uitgenooi is. Daaraan hoef niemand te twyfel nie. Dit is absoluut waar, want God self sê dit.”

Openbaring 19

Openbaring 19:8-15