Die Boodskap

Openbaring 19:8 Die Boodskap (DB)

“God het vir haar die mooiste wit rok gegee om aan te trek. Dit is van die fynste, kosbaarste, witste materiaal gemaak wat jy jou maar kan voorstel. Hierdie kosbare materiaal is eintlik gemaak van al die regte en goeie dinge wat God se mense gedoen het.”

Openbaring 19

Openbaring 19:1-16