Die Boodskap

Openbaring 18:21 Die Boodskap (DB)

Daar kom toe ’n engel wat baie sterk was. Hy vat ’n groot rots en gooi dit in die see. Hy kondig toe aan: “So, soos hierdie rots, sal die groot stad Babilon met mening neergegooi word. Soos die rots sal dit vir ewig verdwyn.

Openbaring 18

Openbaring 18:15-24