Die Boodskap

Openbaring 18:20 Die Boodskap (DB)

In die hemel moet almal bly wees oor wat met die stad gebeur. Al God se mense, die mense wat Hy uitgestuur het om vir Hom te werk, hulle wat sy Woord moet verkondig, moet net so bly wees. God het haar immers gestraf oor wat sy aan hulle gedoen het.

Openbaring 18

Openbaring 18:14-24