Die Boodskap

Openbaring 18:1 Die Boodskap (DB)

Toe dit alles verby was, sien ek ’n ander engel uit die hemel afkom. Dit was ’n baie sterk engel. Die aarde het sommerso geblink van die helder glans van die engel. Hy het ’n verskriklik harde stem gehad.

Openbaring 18

Openbaring 18:1-3