Die Boodskap

Openbaring 12:12 Die Boodskap (DB)

Daarom moet almal wat in die hemel bly van blydskap oorloop. Maar, o genugtig, arme aarde en arme see! Julle gaan swaarkry! Weet julle hoekom? Die duiwel het na julle toe afgekom. Hy is buite homself van woede. Maar sy tydjie is min en hy weet dit!”

Openbaring 12

Openbaring 12:7-13