Die Boodskap

Openbaring 12:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het hom behoorlik gewen. Hulle wapens was die bloed van die Lam en die boodskap wat hulle met soveel oortuiging aan ander vertel het. Alles het nie net vir hulle om hulleself gedraai nie. Hulle was bereid om tot die dood toe met hierdie wapens te veg.

Openbaring 12

Openbaring 12:1-18