Die Boodskap

Openbaring 10:9 Die Boodskap (DB)

Ek stap toe nader na die engel toe: “Gee my asseblief die boekie,” vra ek.“Vat en eet dit,” sê die engel. “As jy dit eet, sal dit lekker wees, soet soos heuning. Maar dan sal jy vreeslik sooibrand daarvan kry.”

Openbaring 10

Openbaring 10:3-11